Die Agterhuis
- Paperback
340 pages
- Release Date
30 June 2011
Summary
Op haar dertiende verjaardag, 12 Junie 1942, ontvang Anne ‘n geruite dagboek met ‘n slotjie as geskenk. Hierdie dagboek word mettertyd haar klankbord en vertroueling.
Wanneer die vervolging van Jode in Nederland ondraaglik raak, soek die Frank-gesin en ander Joodse gesinne skuiling in kamers agter die kantore van Otto Frank se onderneming.
In haar dagboek deel Anne haar gesin se ervarings, kommentaar op die gespanne verhoudings tussen die gesinne in die beperkte ruimte, en die gevoelens en gewaarwordinge van ‘n jong meisie in uiters moeilike omstandighede.
Die dagboekinskrywings eindig in Augustus 1944 toe die “onderduikers” verraai en na Duitse konsentrasiekampe gestuur is. Otto Frank het die kamp oorleef, het Anne se dagboek opgespoor en dit laat publiseer. Dit is sedertdien in baie tale vertaal.
Lina Spies is met die Suid-Afrikaanse Akademie vir Wetenskap en Kuns se prys vir vertaalde werk bekroon vir haar uitmuntende vertaling van die Nederlandse oorspronklike teks na suiwer, sprankelende Afrikaans.
Book Details
| ISBN-13: | 9781869191887 |
|---|---|
| ISBN-10: | 1869191889 |
| Author: | Anne Frank, Lina Spies |
| Publisher: | Protea Boekhuis |
| Imprint: | Protea Boekhuis |
| Format: | Paperback |
| Number of Pages: | 340 |
| Release Date: | 30 June 2011 |
| Weight: | 495g |
| Dimensions: | 137mm x 213mm |

You Can Find This Book In
Returns
This item has a special returns policy. Please read it carefully.
All returns requests should be submitted via BATCH RETURNS (www.batch.co.uk/returns). Batch Returns is an easy-to-use web interface designed to streamline the returns process. Booksellers simply send a list electronically from the Batch Returns website and a response will be received from Central Books within a few hours. Once you have authorisation, you will be able to print out a bar-coded label and send back the books!